The Go-To Guy
The Gazette ยท North West News
๐Ÿ‘ค My Account
โ† Back to The Gazette
Potch Gazette

Baillies se o/13A-Seuns Gekroon as Trio Hokkietoernooi Kampioene

By Yolandi Botes11 Aug 2026๐Ÿ‘๏ธ 296 views
Baillies se o/13A-Seuns Gekroon as Trio Hokkietoernooi Kampioene
13A-seunshokkiespan het 'n uitstaande naweek.

Laerskool Baillie Park se onder 13A-seunshokkiespan het 'n uitstaande naweek in Kroonstad beleef deur as die amptelike kampioene van die Trio Hokkietoernooi 2026 gekroon te word.

Slegte weerstoestande kon nie die span se veggees demp nie. Die Baillies-manne het uitgestaan op die veld en die toernooi beklink deur St. Dominics met 1โ€“0 in 'n naelbyt-finaal te troef.

Individuele Erkenning


Drie van Baillie Park se spelers het ook individuele uitnemendheid getoon en is vir die amptelike toernooispan gekies:

Geleentheidsoorsig:


#BailliePark #BailliesHokkie #TrioHokkietoernooi #BaillieTrots #SkoleHokkie #PotchSport #Kampioene

#Laerskool Baillie Park o/13A-Seuns