Aardklop — Latest Local News | The Gazette · The Go-To Guy
The Go-To Guy
The Gazette · North West News
👤 My Account

Aardklop

The latest Aardklop stories: community news, school sport, events and local achievements, written by our own team in English and Afrikaans.

The Gazette › News › Aardklop
All sectionsNational News 35Potch Gazette 141Aardklop 74Bult Oktoberfest 10Klerksdorp Gazette 72Ikageng Gazette 46Carletonville Gazette 43TGTG Updates 4
Seun – ’n Spieëlbeeld van emosie, identiteit en die reis na manskap
Aardklop
Seun – ’n Spieëlbeeld van emosie, identiteit en die reis na manskap
Onder die meesterlike regie, stel- en beligtingsontwerp van Nico Scheepers, word die gehoor ingetrek in 'n verhaal wat die vraag stel: Hoe w…
✍️ Micayla Jardim · 📅 02 Oct 2026

Vlindervry: ’n Komedie wat jou van begin tot einde vasgenael hou
Aardklop
Vlindervry: ’n Komedie wat jou van begin tot einde vasgenael hou
As jy dus lus is vir teater wat jou laat lag, jou op die punt van jou stoel hou en jou dalk selfs ’n bietjie emosioneel verras, is Vlindervr…
✍️ Micayla Jardim · 📅 30 Sept 2026
'n Nuwe Musiekrevolusie: Jakkals Vibes Bring Hul Chart-Topping Klank na Momentum Aardklop Toe!
Aardklop
'n Nuwe Musiekrevolusie: Jakkals Vibes Bring Hul Chart-Topping Klank na Momentum Aardklop Toe!
"Musiek op ’n feesterrein gaan oor die konneksie tussen die verhoog en die skare — wanneer die ritme tref en duisende stemme die lirieke saa…
✍️ Charlene Bekker · 📅 30 Sept 2026
Kulturele Magie en Sielsvolle Melodieë: Refentse Bring Sy Treffers Aardklop Toe!
Aardklop
Kulturele Magie en Sielsvolle Melodieë: Refentse Bring Sy Treffers Aardklop Toe!
"Musiek het ’n manier om al ons verskille te laat verdwyn. Wanneer ons op die feesterrein saam staan en uit een bors sing, herinner dit my w…
✍️ Charlene Bekker · 📅 29 Sept 2026
Dis feestyd! Kom ons vier dit met ’n laaste Kersie-op-die-koek-afslag
Aardklop
Dis feestyd! Kom ons vier dit met ’n laaste Kersie-op-die-koek-afslag
Dis die Kersie op die Koek Promosie!!!…
✍️ Charlene Bekker · 📅 28 Sept 2026
Wie skrik vir koue pampoen – of ’n bietjie reën? Nie Momentum Aardklop nie
Aardklop
Wie skrik vir koue pampoen – of ’n bietjie reën? Nie Momentum Aardklop nie
Momentum Aardklop is ’n Suid-Afrikaanse kunstefees, in Afrikaans.…
✍️ Charlene Bekker · 📅 28 Sept 2026
Die Koningin van Afrikaanse Musiek: Juanita du Plessis Kring Aardklop se Hoofverhoog In!
Aardklop
Die Koningin van Afrikaanse Musiek: Juanita du Plessis Kring Aardklop se Hoofverhoog In!
"Daar is niks soos 'n feesskare wat duisende stemme sterk elke enkele woord saam met jou uitbasuin nie, dit is waar die mees outentieke Suid…
✍️ Charlene Bekker · 📅 28 Sept 2026
Van Pronk Podium tot professionele produksies – só voed Momentum Aardklop die kunste
Aardklop
Van Pronk Podium tot professionele produksies – só voed Momentum Aardklop die kunste
✍️ Charlene Bekker · 📅 23 Sept 2026
Outdoor Activities on the Vaal River
Aardklop
Outdoor Activities on the Vaal River
The upcoming Momentum Aardklop programme includes a variety of outdoor and lifestyle tracks hosted at Elgro River Lodge. Situated along the …
✍️ Amanda Bekker · 📅 23 Sept 2026
Local Racing Driver Brings Practical Car Savvy to Festival Line-up
Aardklop
Local Racing Driver Brings Practical Car Savvy to Festival Line-up
The upcoming Momentum Aardklop National Arts Festival is set to feature a practical session aimed at taking the guesswork out of vehicle mai…
✍️ Amanda Bekker · 📅 23 Sept 2026
Wyn en southappies - Die perfekte match
Aardklop
Wyn en southappies - Die perfekte match
As jy al ooit gewonder het hoekom sekere wyne jou mond laat droog laat terwyl ander saam met ’n ou stukkie kaas proe soos ’n engel wat op jo…
✍️ Amanda Bekker · 📅 23 Sept 2026
Jenewer en fyngebak - Die proesessie wat jy nie wil misloop nie
Aardklop
Jenewer en fyngebak - Die proesessie wat jy nie wil misloop nie
As jy hou van ’n lekker gin en boonop ’n groot soettand het, is daar goeie nuus. Die Momentum Aardklop-fees bring vanjaar ’n unieke smaakerv…
✍️ Amanda Bekker · 📅 23 Sept 2026
Wyn, braai en goeie tye by Aardklop
Aardklop
Wyn, braai en goeie tye by Aardklop
As daar twee dinge is waarvoor Suid-Afrikaners nie twee keer genooi hoef te word nie, is dit 'n lekker kuier om die vuur en 'n goeie glas wy…
✍️ Amanda Bekker · 📅 23 Sept 2026
Kos, wyn en sprokies - Aardklop se PROE Fabel-fees is om die draai
Aardklop
Kos, wyn en sprokies - Aardklop se PROE Fabel-fees is om die draai
As jy al ooit gewonder het hoe Aspoesterjie se pampoen of Rooikappie se ouma se kosmandjie eintlik moes proe, is daar goeie nuus. Die Moment…
✍️ Amanda Bekker · 📅 23 Sept 2026
Ryk Vokale en Dynamiese Verhoogenergie: Ruan Josh Betree die Aardklop-verhoog!
Aardklop
Ryk Vokale en Dynamiese Verhoogenergie: Ruan Josh Betree die Aardklop-verhoog!
Beeld(Facebook) : Ruan Josh…
✍️ Charlene Bekker · 📅 23 Sept 2026
Tobie Cronjé deel alles by vanjaar se Momentum Aardklop
Aardklop
Tobie Cronjé deel alles by vanjaar se Momentum Aardklop
As daar nou een gesig is wat omtrent elke Suid-Afrikaner sal herken, is dit Tobie Cronjé se s'n. Die man is omtrent al langer op ons TV-sker…
✍️ Amanda Bekker · 📅 22 Sept 2026
Varser Energie en Onmiskenbare Talent: Renaldo Betree die Aardklop-verhoog!
Aardklop
Varser Energie en Onmiskenbare Talent: Renaldo Betree die Aardklop-verhoog!
Die opkomende sanger en verhoogkunstenaar Renaldo betree die opelug-terreinverhoog om feesgangers met sy unieke klank en dinamiese verhoogen…
✍️ Charlene Bekker · 📅 22 Sept 2026
Irma Joubert pak die groot vrae by Aardklop: Is Rebekka Boer of Brit
Aardklop
Irma Joubert pak die groot vrae by Aardklop: Is Rebekka Boer of Brit
Die bekende skrywer Irma Joubert gaan op Saterdag 3 Oktober 2026 om 09:00 by die Momentum Aardklop fees in gesprek wees met Elize Parker oor…
✍️ Amanda Bekker · 📅 22 Sept 2026
Politiek Swepe en Voorsitters wat Stilbly - Pieter Mulder gooi die Parlement se Deure Oop
Aardklop
Politiek Swepe en Voorsitters wat Stilbly - Pieter Mulder gooi die Parlement se Deure Oop
Het jy al ooit gewonder hoekom die Parlement ’n voorsitter het wat die hele tyd vir almal sê om stil te bly, maar ons noem daardie persoon d…
✍️ Amanda Bekker · 📅 22 Sept 2026
Potchefstroom Pulse: Aardklop Takes Center Stage for an Unforgettable Cultural Spectacle
Potch Gazette
Potchefstroom Pulse: Aardklop Takes Center Stage for an Unforgettable Cultural Spectacle
Gather your friends and family, grab your festival passes, and dive headfirst into this extraordinary celebration of arts, culture, and comm…
✍️ Charlene Bekker · 📅 22 Sept 2026
Politiek Vegvliegtuie en die Groot Vrae - 'n Middag by Aardklop
Aardklop
Politiek Vegvliegtuie en die Groot Vrae - 'n Middag by Aardklop
As jy op soek is na 'n bietjie breinkos tussen die pannekoek en die basaarstalletjies deur, is daar een spesifieke boekbespreking wat jy dal…
✍️ Amanda Bekker · 📅 22 Sept 2026
Politiek en ’n bietjie skinder nuus by Aardklop
Aardklop
Politiek en ’n bietjie skinder nuus by Aardklop
As jy op soek is na goeie leesstof en dalk ’n bietjie politieke drama, is daar een boekgesprek op vanjaar se Momentum Aardklop-program wat j…
✍️ Amanda Bekker · 📅 22 Sept 2026
Glo dit of nie die media is steeds springlewendig
Aardklop
Glo dit of nie die media is steeds springlewendig
Die Suid-Afrikaanse mediabedryf is skielik weer op sy kop gekeer. Talle joernalistieke poste het ongelukkig in die slag gebly toe tradisione…
✍️ Amanda Bekker · 📅 22 Sept 2026
Vier Erfenisdag met afslag op uitgesoekte kaartjies vir Momentum Aardklop
Aardklop
Vier Erfenisdag met afslag op uitgesoekte kaartjies vir Momentum Aardklop
Momentum Aardklop is ’n Suid-Afrikaanse kunstefees, in Afrikaans.…
✍️ Charlene Bekker · 📅 22 Sept 2026
Politiestatistiek Praatjies en die Verkiesing- Wat Lê Voor
Aardklop
Politiestatistiek Praatjies en die Verkiesing- Wat Lê Voor
Plaaslike verkiesings is om die draai en almal wil weet wat om te verwag wanneer die stemme uiteindelik getel word. Met soveel politieke dra…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Flat Out and Fearless -The Story of Peter Lindenberg at Momentum Aardklop
Aardklop
Flat Out and Fearless -The Story of Peter Lindenberg at Momentum Aardklop
Few South African sporting stories combine speed, courage and sheer determination quite like that of Peter Lindenberg. Widely regarded as on…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Poësie Pret en ’n Bietjie Praatwerk
Aardklop
Poësie Pret en ’n Bietjie Praatwerk
As jy gedink het digkuns is net vir mense wat in donker hoekies sit en sug, raai weer. Vanjaar kry feesgangers die kans om ’n hele paar groo…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Nuwe Boek, Ou Herinneringe
Aardklop
Nuwe Boek, Ou Herinneringe
Daar is goeie nuus vir al die boekwurms wat vanjaar die Momentum Aardklop Nasionale Kunstefees bywoon. As deel van die amptelike feesprogram…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Die storie agter Die Spoegvanger
Aardklop
Die storie agter Die Spoegvanger
Daar is ’n nuwe boek op die rakke wat mense aan die praat het. Die Spoegvanger is ’n taamlike intense, maar baie roerende storie oor ’n jong…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Van Rooikop tot Bomb Squad Legende
Aardklop
Van Rooikop tot Bomb Squad Legende
Daar is min dinge wat Suid-Afrikaners so saambring soos 'n Wêreldbeker-wenner, behalwe dalk gratis dinge. Hierdie September kry Potchefstroo…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Inside the Digital Cave
Aardklop
Inside the Digital Cave
Artist Cassian Robbertze brings a fresh visual arts installation titled This Is Where I Post From to the NWU Gallery.…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Wat Gebeur Regtig Agter die Opskrifte
Aardklop
Wat Gebeur Regtig Agter die Opskrifte
Die Madlanga-kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmening en korrupsie in die Suid-Afrikaanse polisie en strafregstelsel krap…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Leon Gropp en Vriende Hou Jam-sessie By Aardklop
Aardklop
Leon Gropp en Vriende Hou Jam-sessie By Aardklop
Feeste gaan oor goeie musiek, ’n gesellige atmosfeer en daardie onverwagse oomblikke wat jou nog lank laat glimlag. Vanjaar bring die bekend…
✍️ Amanda Bekker · 📅 21 Sept 2026
Rou Indie-Folk en Kragtige Stemklank: Just Mia Betree die Aardklop-terreinverhoog!
Aardklop
Rou Indie-Folk en Kragtige Stemklank: Just Mia Betree die Aardklop-terreinverhoog!
Beeld(Facebook) : Just Mia…
✍️ Charlene Bekker · 📅 21 Sept 2026
Derrick de Witt se stories tref Potch
Aardklop
Derrick de Witt se stories tref Potch
As jy al ooit na ’n lang dag in ’n kroeg gesit het en na die ou langs jou se stories geluister het, sal jy presies weet wat om te verwag. Pa…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Bredie Broosheid en Bekroonde Musiek - Ommitafel is Oppad Aardklop Toe
Aardklop
Bredie Broosheid en Bekroonde Musiek - Ommitafel is Oppad Aardklop Toe
"Ommitafel" is nie sommer net nog 'n show nie. Dit is ’n intieme reis vol stories oor die dinge wat saak maak. Die kombuistafel is mos die h…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Kitaar, Humor en Pappa-Grappe by vanjaar se Momentum Aardklop
Aardklop
Kitaar, Humor en Pappa-Grappe by vanjaar se Momentum Aardklop
Die bekende musikant en woordsmid Leon Gropp bring sy splinternuwe musiekteater-produksie na die kunsteprogram toe. Gropp, wat baie mense se…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Ou briewe nuwe stories en 'n bietjie klavier
Aardklop
Ou briewe nuwe stories en 'n bietjie klavier
Mense wat hou van 'n goeie storie en ou herinneringe kan maar regmaak vir 'n spesiale produksie. Die bekende TV-aanbieder en akteur Hannes v…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Nataniël is oppad met ’n nuwe show
Aardklop
Nataniël is oppad met ’n nuwe show
Daar is goeie nuus vir almal wat hou van goeie musiek, skerp stories en natuurlik fantastiese klere. Die bekende Nataniël bring sy splintern…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Breytenbach se rooiborsduif kry vlerke by die fees
Aardklop
Breytenbach se rooiborsduif kry vlerke by die fees
Goeie nuus vir almal wat lief is vir 'n bietjie kultuur sonder die gewone stywerigheid. Momentum Aardklop bring vanjaar op publieke aanvraag…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Joshua na die Reën bring die Noorderlig na Potch
Aardklop
Joshua na die Reën bring die Noorderlig na Potch
Die bekende sanger Joshua na die Reën (Jacques de Villiers) is reg om gehore te betower met sy splinternuwe produksie, Noorderlig. Dié uniek…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Coenie Word 70 en Bring Sy Klavier Potch Toe
Aardklop
Coenie Word 70 en Bring Sy Klavier Potch Toe
Die musieklegende Coenie de Villiers slaan vanjaar die groot 70-kerf plat, en hy vier dit met ’n splinternuwe debuutproduksie. Die man en sy…
✍️ Amanda Bekker · 📅 18 Sept 2026
Ritme van die Fees: Hartklop Band Bring Hul Sielsvolle Energie na Aardklop!
Aardklop
Ritme van die Fees: Hartklop Band Bring Hul Sielsvolle Energie na Aardklop!
Beeld(Facebook) : Hartklop…
✍️ Charlene Bekker · 📅 18 Sept 2026
Tollie Parton Bring die Waarheid na Aardklop - En Dis Nie Vir Sensitiewe Ore Nie
Aardklop
Tollie Parton Bring die Waarheid na Aardklop - En Dis Nie Vir Sensitiewe Ore Nie
As jy al ooit gewonder het wat gebeur as ’n vreeslose fopdosser skielik verlief raak, is dit hoogtyd om jou kaartjies te kry. Tollie Parton …
✍️ Amanda Bekker · 📅 17 Sept 2026
Pietman Geldenhuys bring die kampvuur Potch toe
Aardklop
Pietman Geldenhuys bring die kampvuur Potch toe
As jy al ooit langs ’n kampvuur gesit het met ’n nartjieskil in die kole en iemand wat kitaar tokkel, weet jy dis waar die beste stories uit…
✍️ Amanda Bekker · 📅 17 Sept 2026
As Erhard vergeet, moet Magda maar red
Aardklop
As Erhard vergeet, moet Magda maar red
Hulle het dalk groot planne gehad om almal te beïndruk met 'n puik storie en hope humor, maar dinge loop duidelik 'n bietjie skeef op die ve…
✍️ Amanda Bekker · 📅 17 Sept 2026
Lizz Meiring vat reality TV vas met haar eie Real Housewife
Aardklop
Lizz Meiring vat reality TV vas met haar eie Real Housewife
Almal van ons het al voor die TV gesit en dink: "Is hierdie mense vir ernstig?" Die hele wêreld is omtrent verslaaf aan The Real Housewives …
✍️ Amanda Bekker · 📅 17 Sept 2026
Marion Holm Bring die Lag na Aardklop
Aardklop
Marion Holm Bring die Lag na Aardklop
As die wêreld tans vir jou bietjie te deurmekaar voel, is daar goeie nuus vir die fynproewers van goeie komedie. Die bekende aktrise Marion …
✍️ Amanda Bekker · 📅 17 Sept 2026
Koshuis-trauma en goeie herinneringe - Chris Vorster bring bekroonde komedie na Aardklop
Aardklop
Koshuis-trauma en goeie herinneringe - Chris Vorster bring bekroonde komedie na Aardklop
Almal het seker al die vreesaanjaende berigte en intense vals nuus oor Wilgenhof, die oudste manskoshuis op Stellenbosch, gelees. Chris Vors…
✍️ Amanda Bekker · 📅 17 Sept 2026
Klassieke musiek mêt jazz-geure - The Scullery Quintet maak hul amptelike debuut by Aardklop
Aardklop
Klassieke musiek mêt jazz-geure - The Scullery Quintet maak hul amptelike debuut by Aardklop
Die bekroonde crossover-ensemble The Scullery Quintet gaan vir die heel eerste keer sake skud by die Momentum Aardklop Nasionale Kunstefees …
✍️ Amanda Bekker · 📅 16 Sept 2026
Jazz, Viool en Klavier Kry ’n Romantiese Twist by Aardklop
Aardklop
Jazz, Viool en Klavier Kry ’n Romantiese Twist by Aardklop
As jy lus is vir ’n oggend vol goeie musiek, nostalgie en sommer net ’n lekker vibe, is daar goeie nuus vir jou. Die Momentum Aardklop-progr…
✍️ Amanda Bekker · 📅 16 Sept 2026
Twee kante van dieselfde munt - Van giggels na trane by Aardklop
Aardklop
Twee kante van dieselfde munt - Van giggels na trane by Aardklop
As jy dink opera is net vir mense wat hou van hard sing in vreemde tale terwyl hulle baie dramaties na die plafon kyk, dink weer. Vanjaar br…
✍️ Amanda Bekker · 📅 16 Sept 2026
Gratis vermaak vir die kleinspan - Aardklop-sterre lees LAPA-kinderboeke voor
Aardklop
Gratis vermaak vir die kleinspan - Aardklop-sterre lees LAPA-kinderboeke voor
Ouers wat 'n bietjie rustigheid soek terwyl die kinders besig gehou word, het 'n goeie opsie op die feesterrein. Die LAPA Lekkerleesminuut b…
✍️ Amanda Bekker · 📅 16 Sept 2026
Kuns, chaos en inkopiesakke - Die NWU Galery hou kinders besig by Aardklop
Aardklop
Kuns, chaos en inkopiesakke - Die NWU Galery hou kinders besig by Aardklop
Oues van dae dink dalk kuns gaan net oor stil staan, diep kyk en gemaak hoes in 'n galery, maar die NWU Galery gooi hierdie idee heeltemal b…
✍️ Amanda Bekker · 📅 16 Sept 2026
As die heelal se kliëntediens uitbrand sing ons maar
Aardklop
As die heelal se kliëntediens uitbrand sing ons maar
Kom ons wees eerlik, dinge voel deesdae bietjie woes. As dit nie beurtkrag of die prys van petrol is nie, is dit sommer net die algemene cha…
✍️ Amanda Bekker · 📅 15 Sept 2026
Groot dinge kom in klein pakkies - André Schwartz bring Paul Roux se skandale na die verhoog
Aardklop
Groot dinge kom in klein pakkies - André Schwartz bring Paul Roux se skandale na die verhoog
Daar is 'n nuwe skinderbek in die dorp, en hy loop op vier pote. In sy splinternuwe komiese kabaret, "Die kronieke van Buks", wys André Schw…
✍️ Amanda Bekker · 📅 15 Sept 2026
Voortrekkers vlerke en intense drama op 3 Oktober
Aardklop
Voortrekkers vlerke en intense drama op 3 Oktober
Daar is nuwe drama op pad na die verhoog toe wat dinge vir 'n slag bietjie anders gaan aanpak. Die produksie Vlerktog is deel van die Moment…
✍️ Amanda Bekker · 📅 15 Sept 2026
Spoke in die huis - Geen probleem nie, mits dit Lafras is
Aardklop
Spoke in die huis - Geen probleem nie, mits dit Lafras is
Het jy al ooit gewens jou man luister 'n bietjie beter, of verdwyn dalk net vir 'n paar uur? Wel, wees versigtig wat jy wens. In die splinte…
✍️ Amanda Bekker · 📅 15 Sept 2026
Rock-teater met ’n tikkie humor: Ek is nie Danie kom Aardklop toe
Aardklop
Rock-teater met ’n tikkie humor: Ek is nie Danie kom Aardklop toe
As jy al ooit gewonder het hoekom middeljare en die lewe jou soms soos ’n taai toffie laat voel, is daar goeie nuus. Die gewilde produksie E…
✍️ Amanda Bekker · 📅 15 Sept 2026