The Go-To Guy
The Gazette Β· North West News
πŸ‘€ My Account
← Back to The Gazette
Klerksdorp Gazette

Laerskool Saamtrek vereer hul Top-Redenaars by Public Speaking-Kompetisie πŸ—£οΈπŸ†

By Yolandi Botes20 Aug 2026πŸ‘οΈ 173 views
Laerskool Saamtrek vereer hul Top-Redenaars by Public Speaking-Kompetisie πŸ—£οΈπŸ†
Die Samies se Engelse Departement, onder leiding van me. MecΓ© Rossouw, is geprys vir die uitstekende organisasie en voorbereiding wat die event 'n groot sukses gemaak het.

Laerskool Saamtrek spog met uitstaande Engelse redenaarstalent nΓ‘ hul leerders vandweek met groot selfvertroue en entoesiasme die verhoog betree het tydens die skool se interne Public Speaking-kompetisie.

Die Samies se Engelse Departement, onder leiding van me. MecΓ© Rossouw, is geprys vir die uitstekende organisasie en voorbereiding wat die event 'n groot sukses gemaak het.

Volledige Uitslae:

Junior Afdeling

Senior Afdeling

Geleentheidsoorsig:

#LaerskoolSaamtrek #SamieTrots #PublicSpeaking #Redenaars #Samies2026 #KlerksdorpSkole #JuniorEnSeniorWenners

#Laerskool Saamtrek Public Speaking-Kompetisie