The Go-To Guy
The Gazette · North West News
← Back to The Gazette
Potch Geesfees

Agri @ Potch Geesfees 2026: Bring die Dorp Plaas Toe!

By Charlene Bekker23 Jul 2026👁️ 38 views
Die gewilde Potch Geesfees brei vanjaar sy horisonne uit met ’n splinternuwe, omvattende landbou-afdeling: Agri @ Potch Geesfees 2026. Onder die insiggewende tema "Ploeg Terug!" en

Die gewilde Potch Geesfees brei vanjaar sy horisonne uit met ’n splinternuwe, omvattende landbou-afdeling: Agri @ Potch Geesfees 2026. Onder die insiggewende tema "Ploeg Terug!" en die leus "Bring die dorp plaas toe!" word boere, landboukundiges, gesinne en dorpsgenote uitgenooi om die passie, innovasie en trots van die plaaslike landboubedryf te kom beleef op die skilderagtige terrein van Lekwena Privaat Wildreservaat.


Foto(Facebook): Potch Geesfees

Key Event Details:


🌟Hoogtepunte van die Agri-Program

1. InteliGro Ledelokaal Program

Vrydag, 28 Augustus 2026
Saterdag, 29 Augustus 2026

2. Aktiwiteite & Lewendehawe op Terrein


Uitstallers en Bedryfsektore:

🤝 Vennote en Borge

Die Agri-afdeling word moontlik gemaak deur die ondersteuning van: