The Go-To Guy
The Gazette · North West News
👤 My Account
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Hoërskool Wilge se LSEN-Eisteddfod Skitter met Talent en Gees! 🎭🎶

By Yolandi Botes18 Sept 2026👁️ 208 views
Hoërskool Wilge se LSEN-Eisteddfod Skitter met Talent en Gees! 🎭🎶
Dit is 'n wonderlike geleentheid vir die leerders om hul talent te wys en waardevolle ervarings op die verhoog te kry

Hoërskool Wilge het vanjaar die gasheer gespeel vir hul jaarlikse LSEN-eisteddfod, 'n geleentheid waar leerders hul uitsonderlike vaardighede en kreatiwiteit op die verhoog ten toon kon stel.

Die eisteddfod het ses skole van sowowel die Noordwes-provinsie as Gauteng byeengebring vir 'n dag vol pragvertonings. Die gehoor is bederf met 'n diverse verskeidenheid items, insluitend tradisionele danse, gumboot-danse, solo's, poësie en koorliedere.


Eisteddfod Highlights & Performers:


Geleentheidsoorsig:


"Dit is 'n wonderlike geleentheid vir ons leerders om hul talent te wys en waardevolle ervarings op die verhoog te kry!"

#HoërskoolWilge #LSENEisteddfod #WilgeKultuur #LSEN #KultuurInPotch #PotchSkole #TradisioneleDanse #GenoegTalent

#Hoërskool Wilge LSEN-Eisteddfod