The Go-To Guy
The Gazette Β· North West News
πŸ‘€ My Account
← Back to The Gazette
Carletonville Gazette

Claire van Staden Skitter as Algehele Junior Wennner by die Kunste-fees! πŸŽ­πŸ“š

By Yolandi Botes16 Sept 2026πŸ‘οΈ 81 views
Claire van Staden Skitter as Algehele Junior Wennner by die Kunste-fees! πŸŽ­πŸ“š
Wat 'n fantastiese prestasie op die kultuurverhoog

Laerskool Jongspan Primary vier 'n buitengewone kultuur-prestasie nΓ‘ Claire van Staden nie net haar kategorie gewen het nie, maar ook gekroon is as die algehele Junior Afdeling-wenner by die jaarlikse Kunste-fees.

Claire het die beoordelaars beΓ―ndruk in die Voorbereide Lees (Graad 7–9) kategorie. Haar uitsonderlike lees- en voordragvaardighede het aan haar die boonste sport op die podium besorg en Jongspan se naam hoog gehou op die kultuurverhoog.

Prestasie-Hoogtepunte:


Geleentheidsoorsig:


Wat 'n fantastiese prestasie op die kultuurverhoog!"

#LaerskoolJongspan #JongspanPrimary #KunsteFees #ArtsFestival #VoorbereideLees #JongspanTrots #KultuurUitnemendheid #JuniorAfdelingWenner

#Laerskool Jongspan Primary Kunste-fees