Potch Gazette
M.L. Fick-Leerders Presteer Uitstekend by RCFA Arts Awards
Vier leerders van Laerskool M.L. Fick het hul staal gewys en as wenners uit die stryd getree tydens die jaarlikse RCFA Arts Awards wat op Saterdag, 1 Augustus gehou is. Die amateur
Vier leerders van Laerskool M.L. Fick het hul staal gewys en as wenners uit die stryd getree tydens die jaarlikse RCFA Arts Awards wat op Saterdag, 1 Augustus gehou is.
Die amateurgevegskuns-atlete het in verskeie dissiplines, waaronder sportboks, stokgeveg en semi-kontak kategorieë, top-eerbewyse vir hul skool ingepalm.
Foto: Laerskool M.L. FickIndividuele Kategoriewenners
🥊 Tian van der Mescht:
Junior Male Weapon Series
🥊 Melan van der Mescht:
Junior Male African Stick Fighting
🥊 Mattias van Niekerk:
Junior Male Sport Boxing
🥊 Zariëtte Knoesen:
Junior Female Semi-Contact Sport Boxing
Junior Female Semi-Contact Low Kick
Junior Female Batton Fighting
Junior Female Semi-Contact Close Combat
#MLFick#RCFAArtsAwards#Gevegskuns#Sportboks#FickiesTrots#PotchSport#SkoleSport