The Go-To Guy
The Gazette Β· North West News
πŸ‘€ My Account
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Gimmie-Redenaars Domineer Noordwes Top Drie by Radikale Redenaars! πŸŽ€πŸ†

By Yolandi Botes10 Sept 2026πŸ‘οΈ 214 views
Gimmie-Redenaars Domineer Noordwes Top Drie by Radikale Redenaars! πŸŽ€πŸ†
Pieter, sterkte vir die landsfinaal wat op 17 Oktober plaasvind

Potchefstroom Gimnasium se redenaars het 'n skitterende vertoning gelewer tydens die provinsiale fase van die Radikale Redenaarskompetisie, waar al drie Gimmie-deelnemers onder die top drie in Noordwes geΓ«indig het.

Die skool vier die uitsonderlike harde werk, voorbereiding en toewyding van Pieter, Ricco en Michiel, wat met hul praatvernof gesorg het dat Gimmies die provinsiale podium oorheers. Pieter het bovendien deurgedring na die landsfinaal wat later vanjaar plaasvind.

Prestasie-Hoogtepunte:


Geleentheidsoorsig:


"Ons is ongelooflik trots op Pieter, Ricco en Michiel! Pieter, sterkte vir die landsfinaal wat op 17 Oktober plaasvind – ons staan bankvas agter jou!"

#Gimmies #GimmieKunste #GimmieRedenaars #GimmiePassie #GimmieTrots #RadikaleRedenaars #PotchKultuur #NoordwesRedenaars

#Potchefstroom Gimnasium Radikale Redenaars