The Go-To Guy
The Gazette Β· North West News
πŸ‘€ My Account
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Die Gras is Groener by Gimmies: Landboustudies Word Vanaf 2027 Aangebied! 🌾🚜

By Yolandi Botes17 Sept 2026πŸ‘οΈ 48 views
Die Gras is Groener by Gimmies: Landboustudies Word Vanaf 2027 Aangebied! 🌾🚜
Nuwe vakke. Nuwe geleenthede. Nuwe moontlikhede.

Potchefstroom Gimnasium het 'n opwindende nuwe hoofstuk vir hul akademie aangekondig. Vanaf 2027 brei die skool hul vakkeuses uit deur Landboustudies vir graad 8-leerders in te stel, as Landboubestuurspraktyke as 'n keusevak in die VOO-fase (Graad 10–12)!

Hierdie nuwe toevoeging fokus op die skep van praktiese geleenthede en die uitbreiding van leerders se vaardighede met die oog op die toekoms. Gimmies kyk vorentoe en bied hul leerders 'n stewige fondament in 'n belangrike en groeiende bedryf.

Nuwe Vakuitbreidings (Vanaf 2027):


Skooloorsig:


"Nuwe vakke. Nuwe geleenthede. Nuwe moontlikhede. By Gimmies is die gras nie net groener nie – dit groei! Hou hierdie spasie dop … iets nuuts is aan die kom."

#Gimmies #GimmieToekoms #GimmieTrots #GimmieGeleenthede #GimmieLandbou #PotchAkademie #Landboustudies #Potchefstroom

#Potchefstroom Gimnasium Landboustudies