The Go-To Guy
The Gazette Β· North West News
πŸ‘€ My Account
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Chanel Duarte Verteenwoordig Suid-Afrika by COSSASA Kampioenskappe in Zimbabwe! πŸπŸ‡ΏπŸ‡¦

By Yolandi Botes02 Sept 2026πŸ‘οΈ 357 views
Chanel Duarte Verteenwoordig Suid-Afrika by COSSASA Kampioenskappe in Zimbabwe! πŸπŸ‡ΏπŸ‡¦
Speel met trots en maak die meeste van hierdie besonderse geleentheid!"

Potchefstroom Gimnasium spog met 'n internasionale sportprestasie nΓ‘ Chanel Duarte amptelik gekies is vir die Suid-Afrikaanse Skole-Netbal (SASN) o/16-span.

Chanel verteenwoordig Suid-Afrika tydens die COSSASA-kampioenskappe wat van 31 Augustus tot 3 September in Bulawayo, Zimbabwe, plaasvind. Die Gimmie-familie het hul volle ondersteuning agter haar gesit waar sy haar talent op die internasionale verhoog ten toon stel.

Prestasie-Hoogtepunte & Details:


Geleentheidsoorsig:


"Die hele Gimmie-familie staan agter jou. Speel met trots en maak die meeste van hierdie besonderse geleentheid!"

#Gimmies #GimmieSport #GimmieTrots #SASNNetbal #NetbalSA #COSSASA #GimmieGuts #PotchSport #GimmieGeest

#Potchefstroom Gimnasium COSSASA Kampioenskappe