The Go-To Guy
The Gazette · North West News
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Laerskool Mooirivier Verwelkom Voornemende Graad 1-Leerders vir 2027

By Yolandi Botes05 Aug 2026👁️ 30 views
Die opgewondenheid loop hoog by Laerskool Mooirivier (Tokkies) terwyl die skool gereed maak om hul voornemende Graad 1-leerders van 2027 en hul ouers op die skoolterrein te verwelk

Die opgewondenheid loop hoog by Laerskool Mooirivier (Tokkies) terwyl die skool gereed maak om hul voornemende Graad 1-leerders van 2027 en hul ouers op die skoolterrein te verwelkom.


Foto: Laerskool Mooirivier

Die geleentheid bied aan toekomstige Tokkies die kans om die 'groot skool' eerstehands te beleef, die skool se fasiliteite te verken en die personeel te ontmoet.


Belangrike Besoekerinligting





Geleentheidsoorsig:





#TokkieTrots#LaerskoolMooirivier#Graad12027#PotchSkole#Mooirivier#SkoleInligting