The Go-To Guy
The Gazette · North West News
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Gimmie-Fietsryers In Palm Podiumplekke by Noordwes Bergfietswedren! 🚴‍♂️💨

By Yolandi Botes20 Aug 2026👁️ 185 views
Gimmies tans 'n algehele 3de plek in die Hoërskoolafdeling.

Potchefstroom Gimnasium se bergfietsryers het hul tegniese vaardighede en uithouvermoë ten toon gestel tydens die derde Noordwes-bergfietswedren wat by Rietfontein gehou is.

Die jaers is uitgedaag deur 'n plat maar blitsvinnige baan vol kort draaie en hobbels wat presiese fietsbeheer en uitsonderlike konsentrasie vereis het. Ná die stewige vertoning beklee Gimmies tans 'n algehele 3de plek in die Hoërskoolafdeling.

XCO (Cross Country Olympic) Uitslae


Geleentheidsoorsig:


#GimmieFietsry #GimmieSport #GimmieGuts #GimmieTrots #PotchSport #Bergfietsry #NoordwesMTB

#Potchefstroom Gimnasium Gimmie-Fietsryers