The Go-To Guy
The Gazette · North West News
← Back to The Gazette
Klerksdorp Gazette

KHS-Ruiters Bling by 3de Rondte van NW Schools MTB Cup Series 🚴‍♀️💨

By Yolandi Botes17 Aug 2026👁️ 5 views
Die KHS-span het uitstekende tegniese vaardigheid en vasbyt getoon

Klerksdorp Hoërskool (KHS) se bergfietsryers het fantasties gevaar tydens die 3de rondte van die North West Schools MTB Cup Series wat in Klerksdorp plaasgevind het.

Die KHS-span het uitstekende tegniese vaardigheid en vasbyt getoon, met 'n dubbele podiumplek in die o/14 Sub-Junior Meisieskategorie waar Liani Myburgh die goud ingepalm het en Leané vd Walt die brons verower het!

Uitslae per Kategorie



Geleentheidsoorsig:


#KHSSport #KlerksdorpHoërskool #KHSMTB #NorthWestMTB #SkoleBergfiets #KlerksdorpSport #KHSGees

#Klerksdorp Hoërskool NW Schools MTB Cup Series