The Go-To Guy
The Gazette · North West News
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Volkies Trap Sterk by 3de Rondte van North West Schools MTB Series 🚴‍♂️💨

By Yolandi Botes17 Aug 2026👁️ 129 views
North West Schools MTB Series

Hoërskool Volkies Potchefstroom se bergfietsryers het hul staal én stamina gewys tydens die 3de rondte van die North West Schools MTB Series, wat by Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp plaasgevind het.

Die Volkie-ruiters het strawwe kompetisie en uitdagende terrein getrotseer om indrukwekkende uitslae oor verskeie kategorieë heen te behaal — met Lian Louw wat die Junior Mans-kategorie oortuigend gewen het!

Uitslae per Kategorie


Geleentheidsoorsig:


#VolkiesMTB #VolkieTrots #NorthWestMTB #SkoleBergfiets #VolkiesPotch #KlerksdorpSport #PotchSport

#Hoërskool Volkies Potchefstroom MTB Series Hoërskool Wesvalia