The Go-To Guy
The Gazette · North West News
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Caelee Johnstone Sluit 11 Jaar lange SANESA-Loopbaan op Nuwe Hoogtepunte Af! 🐴🏆

By Yolandi Botes19 Aug 2026👁️ 174 views
Caelee Johnstone Sluit 11 Jaar lange SANESA-Loopbaan af

 Hoërskool Ferdinand Postma vereer hul ster-ruiter Caelee Johnstone ná haar fenomenale vertoning tydens die SANESA Nasionale Kampioenskappe op 14 en 15 Augustus 2026.

Caelee het Noordwes en Ferdies op die hoogste vlak verteenwoordig en haar 11 jaar lange SANESA Saddle Seat-skoolloopbaan bekroon met 'n hele reeks nasionale titels. Haar ruitersuksesse het ook verseker dat Hoërskool Ferdinand Postma die trofee vir 2de plek op die algehele Hoërskole-punteleer verower het!

Caelee se Nasionale Prestasies:



#FerdiesRuitersport #FerdiesTrots #SANESA2026 #SASaddleSeat #NasionaleKampioenskappe #DroomWaagDoen #PotchSport

#Hoërskool Ferdinand Postma Caelee Johnstone SANESA-Loopbaan