Laerskool Saamtrek vereer hul Top-Redenaars by Public Speaking-Kompetisie π£οΈπ
Laerskool Saamtrek spog met uitstaande Engelse redenaarstalent nΓ‘ hul leerders vandweek met groot selfvertroue en entoesiasme die verhoog betree het tydens die skool se interne Public Speaking-kompetisie.
Die Samies se Engelse Departement, onder leiding van me. MecΓ© Rossouw, is geprys vir die uitstekende organisasie en voorbereiding wat die event 'n groot sukses gemaak het.
Volledige Uitslae:
Junior Afdeling
Graad 4: π₯ 1ste β Theuns Visser | π₯ 2de β Abigail Smith | π₯ 3de β Zanel Dreyer
Graad 5: π₯ 1ste β Cairo Canon | π₯ 2de β Zanelle Karstens | π₯ 3de β Kanella Wiid
π Algehele Junior-Wenner: Theuns Visser
Senior Afdeling
Graad 6: π₯ 1ste β Luka Gocev | π₯ 2de β Alexander RivΓ© | π₯ 3de β Pieter Strydom
Graad 7: π₯ 1ste β Rubin Essakow | π₯ 2de β Sloan van Wyk | π₯ 3de β Sanya Visser
π Algehele Senior-Wenner: Luka Gocev
Geleentheidsoorsig:
Skool: Laerskool Saamtrek (Samies) π«
Kategorie: Redenaars / Public Speaking
Organiseerders: Me. MecΓ© Rossouw & Die Engelse Departement
Fokus: Eerste- en Tweedetaal Redenaarskunst, Selfvertroue & Leierskap
#LaerskoolSaamtrek #SamieTrots #PublicSpeaking #Redenaars #Samies2026 #KlerksdorpSkole #JuniorEnSeniorWenners