The Go-To Guy
The Gazette · North West News
← Back to The Gazette
Potch Gazette

Tokkie-Hokkie Afskop met Puik Uitslae in Nuwe Liga

By Yolandi Botes14 Aug 2026👁️ 204 views
Die Tokkie-seuns en -dogters het van die eerste fluitjie af hard gewerk

Laerskool Mooirivier se hokkiespanne het die afgelope week hul nuwe ligaseisoen op 'n hoë noot afgeskop.

Die Tokkie-seuns en -dogters het van die eerste fluitjie af hard gewerk, karakter getoon en tot die laaste sekondes op die veld baklei om uitstekende uitslae te behaal.

Tokkie-Hokkie Hoogtepunte


Geleentheidsoorsig:


#TokkieHokkie #LaerskoolMooirivier #TokkieTrots #PotchSport #SkoleHokkie #Tokkies

#Laerskool Mooirivier Tokkie-Hokkie